url
stringlengths
0
6.65k
collection
stringclasses
8 values
source
stringclasses
154 values
original_code
stringclasses
23 values
text
stringlengths
1
394k
3501561
cc100
CC 2018
af
Danie kom kuier vir ’n tweede keer in die garage sedert episode 56 en ons riff oor Die Wasgoedlyn, die beste albums van 2017, sosiale media, pop culture, folk music en nog vele meer.
3501562
cc100
CC 2018
af
Louise Crouse is ’n publicist wat PR doen vir kunstenaars en bands soos Fokofpolisiekar, Francois van Coke, Stoker, Jack Parow, Die Heuwels Fantasies, Taxi Violence, PHFAT en nog ’n hele klomp ander. Het jy al ooit gewonder hoe bands en kunstenaars radio en tv onderhoude kry? Of hoekom sommige sangers meer in die koerante en tydskrifte verskyn as ander? Louise gee ons ’n kry ’n bietjie insig oor wat alles agter die skerms moet gebeur voor ’n band ’n album launch, ’n review kan kry of ge-interview kan word backstage.
3501563
cc100
CC 2018
af
Porra van der Merwe is main-man by DPK, 'n company op Stellenbosch wat events en feeste reël, hulle produce ook 'n klomp goeters vir TV, film en die verhoog. Porra kom kuier in die garage en vertel vir Willim 'n hele paar van daai legendariese MK Avontoer-stories en wat hy alles oor die jare geleer het oor hoe 'n ding lekker te reël.
3501564
cc100
CC 2018
af
Hannes Brümmer is ’n komediant en ’n akteur. Hy kom kuier in die garage en riff saam met Willim oor stand-up comedy, improv comedy, acting en sub-par fame. Hulle gesels ook oor hoe Zef-sketse begin het en hoe die TV-reeks 'Kompleks' ’n cult-classic geword het.
3501565
cc100
CC 2018
af
Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar kom kuier vir 'n tweede keer in die garage om te gesels oor hulle nuwe crowd-funded album 'Selfmedikasie', hoekom hy nie meer op social media is nie en hoe daai slang sy eie stert vreet.
3501566
cc100
CC 2018
af
Toast Coetzer is ’n joernalis, beat poet, radio-omroeper, fotograaf en een van die editors van Ons Klyntji. Toast kom kuier in die garage om te gesels oor die geskiedenis van dié publikasie en om ’n paar stukke voor te lees van die nuwe ene wat uitkom in Oktober 2017.
3501567
cc100
CC 2018
af
Pietie Beyers is ’n akteur. Jy sou hom al gesien het as Zatopek, Neil Sandilands se jonger self, in die TV-reeks ‘Orion’, as Dr. Deon Visser in ‘Binnelanders’ en in ander TV-reekse en films soos ‘Buurtwag’, ‘Sy Klink Soos Lente’, ‘Beskermhere’ en ‘Onder Die Tafel’.
3501568
cc100
CC 2018
af
Tertius Kapp is ’n digter, regisseur, dramaturg en bekroonde draaiboekskrywer. In 2015 is die Hertzogprys vir Drama aan hom toegeken vir sy toneelstukke ‘Rooiland’ en ‘Oorsee’. In 2016 wen hy ook ’n SAFTA vir sy draaiboek vir die film ‘Dis Ek Anna’.
3501569
cc100
CC 2018
af
Hy kom kuier in die garage om te gesels oor sy en Haddad Viljoen se nuutste kortfilm ‘Ek Het Jou Gemaak’ wat die 24ste Augustus debuteer by die kykNET Silverskermfees, wat hy alles by Prof Marlene van Niekerk geleer het, sy dae by MK89 en sy vriendskappe met Haddad en Willem Anker.
3501570
cc100
CC 2018
af
Willim vertel jou al sy week se spookstories en lees vir jou ook 'n brief.
3501571
cc100
CC 2018
af
Onthou om asb vir sy musiekvideo te stem deur "MVP Willim Welsyn" te SMS na 40800. Hy kan nog 'n video wen en jy kan 'n CD-hamper by KYKNET NOU! wen.
3501572
cc100
CC 2018
af
(Kyk asb 20:00, Vrydagaand die 4de Augustus Willim se nuwe video “Al Die Cool Kinders” op kykNET NOU!, DSTV 146, en stem dan asb net na 21:00 vir sy video, dan kan hy nog ’n R50 000se musiekvideo wen. SMS: “MVP Willim Welsyn” na 40800. Jy kan net een keer stem. En jy staan die kans om ’n sak vol albums te wen.)
3501573
cc100
CC 2018
af
Danie du Toit is die hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van Spoegwolf, ’n Stellenbosch-based band met hulle wortels diep geanker in die oksels van die Paarl. Danie kom kuier in die garage om te gesels oor hulle nuwe album Die Donker Toring, sy kinderdae op die Paarl, sy eerste band Ysterkoei wat destyds Rockspaaider gewen het en hoe sy ouers vir hom en sy broer Moskou ondersteun het om musiek te maak. Hy gesels ook oor hoe sy ma Tertia Du Toit, ’n bekende kunstenaar, Spoegwolf se album art gemaak het en nog vele meer.
3501574
cc100
CC 2018
af
Bestel vir jou 'n Blitzkriek CD by [email protected]
3501575
cc100
CC 2018
af
Ruan Stix Fourie is die main-man agter die skerms by gevaaalik.com, ’n Afrikaanse entertainment blog wat al meer as sewe jaar die ding doen. Ruan is ook ’n podcaster en dus moes hy en Willim oor dié formaat gesels, hoe om jou audience te service en suksesvol jou online jol vol te hou sodat brands, bands en ander mense jou verewig kan onthou.
3501576
cc100
CC 2018
af
Herman Kleinhans is 'n liedjieskrywer en sanger van Stellenbosch. Hy het in Mei 2015 KykNET se AfriVisie gewen met sy lied "Ek Sweer". Hy is ook 'n lid van TWEE - die ander lid is Maria Rademan. Herman het 'n nuwe album uit, Kamer 4. Hy't kom kuier in die garage vir 'n passievolle gesprek oor laerskool-rugby, hoe en waar sy musiekloopbaan begin het, die inner workings van die musiekbedryf en hoe hy eenkeer in London 2000£ gekry het by 'n tabloid koerant. Dit alles en nog vele meer. Baie kiff episode dié.
3501577
cc100
CC 2018
af
Willim gesels met sy vriend en producer Jo Ellis oor Willim se nuwe album BLITZKRIEK, self-promotion, hoe hulle die album gemaak het en wat se amps en tegnieke hulle gebruik het. Willim speel ook 'n paar snippets van die songs. BLITZKRIEK CD's is nou by Willim beskikbaar, stuur gerus 'n epos na [email protected] om ene te bestel.
3501578
cc100
CC 2018
af
Rouleaux kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe David Kramer sy musical awaking op ’n jong ouderdom aan die brand gesteek het, sy vriendskap met Wentzel van der Gryp van Roastin’ Records, die dae toe hy saam met Willem Samual in Stellenbosch gewoon het en hoe hy graag wil hê dat almal Metode en Tegniek se ‘Post-boland-pre-peruvian-plaaspunk’ móét luister.
3501579
cc100
CC 2018
af
Vetman Van Der Naam is ’n fotograaf en ’n graphic designer. In die dag werk hy by die Foschini Group as ’n graphic en fashion designer en in die aande neem hy fotos, meestal van bands.
3501580
cc100
CC 2018
af
Die baskitaarspeler Schalk Joubert is een van Suid-Afrika se mees gesoute en veelsydige live en studio musikante. Hy’s ook ’n producer en ’n vervaardiger en het al op meer albums en feeste gespeel as wat die average listener probably geluister of bygewoon het.
3501581
cc100
CC 2018
af
Erns kom kuier in die garage om te gesels oor sy nuwe boek wat pas die lig gesien het: Elders – My 1025km te voet langs die Camino, en hoe die boek nie die boere-weergawe van Eat, Pray, Love is nie. Willim vra hom ook heavy uit oor sy dae by LitNet, Huisgenoot en Insig.
3501582
cc100
CC 2018
af
Jean Tunes Marais is die man agter die drums in Dragoons, Jakobyn, Chris Ross en deesdae ook sommer in Die Wasgoedlyn ook. Jean kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe dit was om groot te word op Worcerster in ’n skool vir blindes, hoe hy begin music maak het saam met sy broer en hoe hy vandag ’n suksevolle rehearsal studio (Tunes Studio) op Stellenbosch run. Hulle gesels ook oor al die bands en projekte waarby hy betrokke was en die waarmee hy tans besig is.
3501583
cc100
CC 2018
af
Philip de Vos is bekend as skrywer, digter, vertaler, blogskrywer, radio omroeper en fotograaf. Hy het ook oor die jare as operasanger meer as 40 karakterrolle in operas vertolk. Hy het reeds 25 boeke gepubliseer en het verskeie literêre pryse vir sy skryfwerk ontvang.
3501584
cc100
CC 2018
af
Hy kom kuier in die garage waar hy en Willim hulle eie kreatiewe prosesse probeer uitfigure. Hy gesels ook oor die verhouding met sy ouers, sy kreatiewe verhouding met illustreerder Piet Grobler, al die vername mense wat hy al afgeneem het vir sy fotoboek Milieu, Mozart en... Moemin.
3501586
cc100
CC 2018
af
Regs Brief (0 B)
3501588
cc100
CC 2018
af
Jo­han Hat­tingh vra in sy brief in die Ju­nie-uit­ga­we van WegSleep waar die ou wa­ens dan is.
3501589
cc100
CC 2018
af
Oor die ja­re is die F­leet­li­ne met om­trent 15 ver­skil­len­de voer­tuie ge­sleep – van 1600’s tot V6-bak­kies.
3501590
cc100
CC 2018
af
Elk­een wat die wa oor­ge­neem het, het die ban­ke weer oor­ge­trek en die gor­dy­ne ver­an­der. Toe ons hom ge­kry het, het ons nu­we bank­kus­sings laat sny en oor­trek, en die gor­dy­ne met PVC-blin­dings ver­vang. Die klein Con­sul Ju­ni­or-ys­kas moes plek maak vir ons kroeg­ys­kas­sie. (Die Con­sul-ys­kas werk nog uit­ste­kend en doen diens in my kan­toor.)
3501591
cc100
CC 2018
af
Ons het in­tus­sen ook ’n nu­we tent laat maak, en die seil on­der die op­wip­dak en gas­stut­te is vol­gen­de op ons ly­sie. An­der­sins is die F­leet­li­ne nog in ’n uit­ste­ken­de toe­stand. Ons sleep hom die laas­te t­wee jaar met ons GWM H5 2.0 VGT (ou­to­ma­ties).
3501593
cc100
CC 2018
af
Ontmoet die dapper helde in maskers, wat 'n baie avontuur speletjies PJ Maskers sal vind
3501594
cc100
CC 2018
af
Online Speletjies ›
3501595
cc100
CC 2018
af
Vir die kinders
3501596
cc100
CC 2018
af
PJ Maskers: Drie in 'n ry
3501597
cc100
CC 2018
af
Online Speletjies MMORPG Spele Online Tags Populêre speletjies Terugvoer Advertising
3501599
cc100
CC 2018
af
Online Speletjies
3501600
cc100
CC 2018
af
In die spel wat jy verskaf het met die vuur draak dood te maak as baie vlieg dinosourusse, sal hulle in die lug vlieg baie.
3501602
cc100
CC 2018
af
Harry Potter En Die Towenaar SE Steen
3501603
cc100
CC 2018
af
Harry Potter En Die Orde Van Die Feniks
3501604
cc100
CC 2018
af
Harry Potter En Die Skatte Van Die Dood
3501606
cc100
CC 2018
af
Joubert Klopper 1 4 6 3
3501607
cc100
CC 2018
af
Joubert Klopper 2 7 6
3501609
cc100
CC 2018
af
AWSUM News verander die wêreld van skoolnuus na ‘n kreatiewe omgewing Die grootste skolenetwerk in die land is pas bekendgestel waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za. Meer as 1 700 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. Skole is opsoek na blootstelling buiten hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg, daarom was die stap om nuus digital te deel die volgende logiese stap. Die skole stuur direk die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar. Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by ons multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd • AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd • AWSUM App for Schools, vir selfoonkommunikasie tussen die skool, ouers en leerders
3501610
cc100
CC 2018
af
• AWSUM Radio, die eerste radiostasie eksklusief vir skole in SA en ‘n baanbreker in die industrie • AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie.
3501612
cc100
CC 2018
af
Hennie J.C. Pieterse, "Prediking oor die koninkryk van God: ’n Uitdaging in ’n nuwe konteks van armoede" (Preaching on the kingdom of God: A challenge in a new context of poverty)
3501613
cc100
CC 2018
af
In die Skriflig (58)
3501615
cc100
CC 2018
af
Hy het homself oor die afgelope paar jaar daarop toegespits om musiek van sy gunsteling-musikante, soos Jacques Brel, Jules de Corte, Koos du Plessis en Lucas Maree te sing, maar het besluit dat dit weer tyd is om op sy eerste liefde en passie te fokus – naamlik om Afrikaanse liedjies te skryf en na die verhoog te bring. Die resultaat hiervan is ’n splinternuwe album: OESJAAR – al die liedjies uit Jannie se pen.
3501616
cc100
CC 2018
af
Die liedjies op die nuwe album bevat wyd uiteenlopende temas: Daar is ’n huldeblyk aan die oorlede musieklegende Christa Steyn met wie Jannie vir 25 jaar saamgewerk het. Hy sing verder oor ’n legendariese koffiewinkel in sy voorstad, Melville en oor die passie wat ‘n kunstenaar dryf om nooit op te hou skep en sing nie.
3501617
cc100
CC 2018
af
Die lied ‘Ons soek ’n tata’ is opgedra aan Madiba en in die titelsnit ‘Oesjaar’ gebruik hy ’n wingerd as beeld van sy musiekloopbaan. Jannie het ook ’n liefdeslied vir die album geskryf, opgedra aan sy vrou Therina met wie hy in Junie vanjaar getroud is. Hierdie snit is ook reeds middel Oktober as enkelsnit uitgereik.
3501618
cc100
CC 2018
af
Een van die bonussnitte op die Oesjaar album is Jannie se immergroen treffer ’n LIEDJIE VIR JOU – wat hy presies 40 jaar gelede geskryf het – en waarvoor Karen Zoid ’n rock-baadjie aangetrek het. Sy het dit saam met hom opgeneem op haar program Republiek van Zoid Afrika.
3501620
cc100
CC 2018
af
www.valkenswaardzegnee.n.
3501622
cc100
CC 2018
af
Hefhoogtes tot 5.4 meter
3501624
cc100
CC 2018
af
rims is nog so goed soos nuut
3501626
cc100
CC 2018
af
Ek is 26jaar oud van die platteland en is ook in die platteland nou ek soek asb inslaap huishulp werk Nannie of versorger ek het ondervinding kan enige tyd begin moet my nie email stuur nie asb stuur my I whatsap of SMS of bel baie dankie
3501628
cc100
CC 2018
af
Snelgroeiende verspreider gebaseer in Epping het 'n vakature vir 'n ouer moontlik afgetrede man/dame om op 'n daaglikse basis telefonies met kliénte te werk. Jy moet vriendelik en toegewyd wees en in 'n span kan werk. Ons bied 'n aangename werksomgewing en die geleentheid om 'n bydrae te maak. Vergoeding R7,000-10,000 pm.
3501630
cc100
CC 2018
af
50200: DIS, ADRIAAN VAN.; KROG, ANTJIE.(EN ANDEREN). - Klanke soos vere.
3501632
cc100
CC 2018
af
Die stryd om die aard en omvang van die tugreg by die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk (1881-1994)
3501633
cc100
CC 2018
af
Kenmerkend van hierdie beleid is dat hier van "Naturelle en Kleurlinge" gespreek word as objekte van die NGK se sending. Volgens hierdie sendingbeleid is daar geen sprake van sosiale, ekonomiese en kerklike gelykstelling tussen swart en blank nie. (p. 5)
3501634
cc100
CC 2018
af
Die tugreg ten opsigte van die ampsdraers van die NGSK
3501635
cc100
CC 2018
af
Bestraffing, na die eis ingerig is, deur die voorsitter, namens die Ring, óf in, óf buite die vergadering.
3501636
cc100
CC 2018
af
Die NGSK Sinode 1966 het besluit om die kwessie van lidmaatskap van sendelinge by die Federale Raad aanhangig te maak (Botha 1981:162).
3501637
cc100
CC 2018
af
deur sy bevestiging in 'n gemeente van die NGSK word hy ook lidmaat van die NGSK
3501638
cc100
CC 2018
af
nadat sy dienste in die NGSK beëindig is, is hy slegs lidmaat van die NGK waar hy hom vestig
3501639
cc100
CC 2018
af
hy staan ten opsigte van die opsig en tug onder sowel die NGK en die NGSK
3501640
cc100
CC 2018
af
wanneer die bestraffing neerkom op losmaking van die band tussen hom en die gemeente, word sy lidmaatskap in die NGSK beëindig
3501641
cc100
CC 2018
af
word alle stukke wat betrekking het op die saak vir behandeling aan die NGK deurgestuur en val hy onder die jurisdiksie van die betrokke Ring waar sy arbeidsveld was
3501642
cc100
CC 2018
af
wanneer die bestraffing neerkom op 'n beslissing dat sy Akte van Toelating ingetrek behoort te word, gee die Ring wat dit opgelê het, en in die geval van hoër beroep die Sinode van die NGSK, daarvan kennis aan die NGK met voorlegging van alle stukke wat op sy saak betrekking het
3501643
cc100
CC 2018
af
Die tugreg ten opsigte van die ampsdraers van die VGKSA
3501644
cc100
CC 2018
af
Daartoe voeg die beswaarde(s) hulle skriftelik by die voorsitter van die Ring wat die besware wat ontvang is terstond in die hande van die Ringskommissie te stel om daaromtrent ondersoek in te stel. (Bep. 125.2)
3501645
cc100
CC 2018
af
Die artikel probeer aantoon dat die huidige kerkordelike artikels en bepalinge in die VGKSA se kerkorde vormgewing gevind het na 'n lang stryd oor die aard en omvang van die tugreg. Die artikel dui aan dat die stryd alreeds sedert 1908 gevoer was en dat dit uiteindelik met die aanvaarding van die kerkordelike bepalinge op die Sinode van die NGSK (1982) afgesluit is. Sodoende het die NGSK daarin geslaag om Voetius se beginsels met betrekking tot die tugreg in hul kerkreg en kerkregering te verskans.
3501646
cc100
CC 2018
af
Die outeur verklaar dat sy geen finansiële of persoonlike verbintenis het met enige party wat haar nadelig kon beïnvloed in die skryf van hierdie artikel.
3501647
cc100
CC 2018
af
Acta van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1880, I. Hofmeyer's Chambers, Kaapstad. [ Links ]
3501648
cc100
CC 2018
af
Acta van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1909, Van de Sandt & de Villiers Drukpers,Kaapstad. [ Links ]
3501649
cc100
CC 2018
af
Acta van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk, 1908, Townshend en Zoon Drukkers, Kaapstad. [ Links ]
3501650
cc100
CC 2018
af
Adonis, J.C., 1982, Die afgebreekte skeidsmuur weer opgebou, Editions Rodopi, Amsterdam. [ Links ]
3501651
cc100
CC 2018
af
Adonis, J.C., 2003, 'Sending en ekumene in die familie van die Nederduitse Kerk', besigtig 15 Junie 2010, by http://sun025.sun.ac.za/portal/page/portal/Arts/Departemente1/geskiedenis/docs/adonis_hannes.pdf [ Links ]
3501652
cc100
CC 2018
af
Botha, D.P., 1981, 'Kerkregtelike selfverwesenliking', in C.J. Kriel (red.) 1981, Die eerste eeu: Die Ned Geref Kerk in Suid-Afrika, 5 Oktober 1881 - 5 Oktober 1981, pp. 158-154, Paarldrukpers, Paarl. [ Links ]
3501653
cc100
CC 2018
af
Kerkorde Streeksinode Kaapland Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider Afrika, 1994, Paarldrukpers, Paarl. [ Links ]
3501654
cc100
CC 2018
af
Kriel, C.J., 1963, Die geskiedenis van die Ned Gereformeerde Sendingkerk in Suid-Afrika 1881-1956, 'n Historiese studie van die sendingwerk onder die Kleurlingbevolking van Kaapland, Paarldrukpers, Paarl. [ Links ]
3501655
cc100
CC 2018
af
Kriel, C.J., 1981, Die eerste eeu: Die Ned Geref Kerk in Suid-Afrika, 5 Oktober 1881 - 5 Oktober 1981, Paarldrukpers, Paarl. [ Links ]
3501656
cc100
CC 2018
af
Loff, C.J.A., 1981, Dogter of verstoteling? Kantaantekeninge by die geskiedenis van die Ned Geref Sendingkerk in Suid-Afrika, Paarldrukpers, Paarl. [ Links ]
3501657
cc100
CC 2018
af
Skema van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk, 1986, Paarldrukpers, Paarl. [ Links ]
3501658
cc100
CC 2018
af
Wette en bepalinge van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1953, Nasionale drukpers, Kaapstad. [ Links ]
3501660
cc100
CC 2018
af
hier staan ek
3501661
cc100
CC 2018
af
Ben du Toit glo dat die wetenskap bewys dat die duiwel nie bestaan nie.
3501662
cc100
CC 2018
af
Dit toon ‘n asembenewende naïewiteit en onkunde oor die aard van die wetenskap. Tog het hy en ander missionarisse van die nuwe “evangelie” dit goed gedink om die volgende aan die regering te stuur (kliek hier).
3501663
cc100
CC 2018
af
Die vraag is: Het iemand wat glo dat die sekulêre wetenskap kan bewys dat Jesus verkeerd was toe Hy gesê het die duiwel bestaan, die wetenskaplike insig om die regering te kan raad gee oor hidrobreking?
3501664
cc100
CC 2018
af
Maar die opstellers sê tog duidelik dat hulle nie die wetenskaplike insig het om so ‘n uitpraak te maak nie. Nee, hulle baseer hulle raad aan die regering op hulle teologie. En kyk hoe bisar is dit!
3501665
cc100
CC 2018
af
Op hierdie manier kan mens met die Godheid in ‘n persoonlike verhouding leef en word sy spiritualiteit (die Gees van God) ook deel van die energievelde en atoomsamestelling van die mens.
3501666
cc100
CC 2018
af
Alhoewel du Toit hewiglik ontken dat hy ‘n panenteïs is, is hierdie uiters persoonlike stelling van hom in sy boek ‘n panenteïstiese geloofsbelydenis. Hy glo God is die substans van die skepping. Hy lieg dus as hy sê hy is nie ‘n panenteïs nie. Die enigste ander moontlikheid is dat hy nie weet wat die woord beteken nie, en ek kan dit nie glo nie omdat hy ‘n man met ‘n doktorsgraad in teologie is.
3501667
cc100
CC 2018
af
Skielik maak die stelling dat “enige debat oor energie die beweging van die Gees moet onderskei” sin op ‘n bisarre manier. Sy redenasie is as volg: Die Gees van God is volgens hom dieselfde energie wat ons verbrand – ons moet energie dus gebruik op ‘n sosiaal aanvaarbare manier. Die sosiale evangelie. Bevrydingsteologie.
3501668
cc100
CC 2018
af
4. Ons glo dat God Homself geopenbaar het as die Een wat geregtigheid en ware vrede onder mense wil bring; dat Hy in ’n wêreld vol onreg en vyandskap op ’n besondere wyse die God van die noodlydende, die arme en die veronregte is en dat Hy sy kerk roep om Hom hierin na te volg…
3501669
cc100
CC 2018
af
Dit lyk my hulle wil “brownie”-punte verdien in die oë van die WRK ( sien die deel in hoofletters):
3501670
cc100
CC 2018
af
‘n Mens soek tevergeefs vir Jesus se Laaste Opdrag in hierdie liggaam se doelwitte.
3501671
cc100
CC 2018
af
Dat Du Toit et al “iets” daarom doen kan op die oog af lyk na die “goeie ding”. Die humanis (en dus ook die panenteïs) word altyd uitgeken in die ooglopende teenstrydigheid van sy siening (en dus sy bestaan). Wanneer die “powers to be” ‘n betoog sien wat deur selferkende onkunde geskryf is, sal hulle ook eerder na die “boodskap” daaragter kyk, en nie na die kontekstuele inhoud nie.
3501672
cc100
CC 2018
af
Dus is Du Toit et al, en nogal namens die instansie van die NGK, besig om hulle eie evangelie te verkondig en die nageslag daarmee op te saal.
3501673
cc100
CC 2018
af
Die volgende afleiding is dat Du Toit et al nou dit net soveel moeiliker gemaak het vir ander om met die on-Christelike bestuur van die land op ‘n sinvolle basis te kommunikeer.
3501674
cc100
CC 2018
af
Ek sou graag wou voorstel dat die heer du Toit die volgende artikel lees. Maar ek twyfel of hy dit sal verstaan.
3501675
cc100
CC 2018
af
Die uiteensetting van die Heilige Gees, Jesus en die Vader as deel van die natuur is vir my vreemd. Nêrens sien ek soiets in die Bybel of belydenisskrifte as vertolking daarvan nie, waarmee die verband met frakturering deurgetrek kan word..
3501676
cc100
CC 2018
af
Kan u sien waarheen dit mik en wat dit sê?
3501677
cc100
CC 2018
af
Lees bietjie wat die Heidelbergse Kategismusin vraag 53 oor die Heilige Gees sê en wat die Nederlandse Geloofsbelydenis 12 oor die skepping van alle dinge en verder aan oor die Heilige Gees sê.