url
stringlengths
0
6.65k
collection
stringclasses
8 values
source
stringclasses
154 values
original_code
stringclasses
23 values
text
stringlengths
1
394k
3501454
cc100
CC 2018
af
Dit is tyd dat ons almal sal kennis neem. Volgens die jongste statistiek van SANBI is 32 blomspesies uitgewis in 2015 en 8 in die veld. Weg, vir altyd. Mens sou nog net daarvan kon lees.
3501455
cc100
CC 2018
af
Die droogte is nie die probleem nie. Dit is die mens.
3501456
cc100
CC 2018
af
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
3501457
cc100
CC 2018
af
Maak 'n bydrae
3501458
cc100
CC 2018
af
Het jy gehoor?
3501459
cc100
CC 2018
af
Gedagte vir die dag: Die armes verlos
3501460
cc100
CC 2018
af
JC · 2 jaar gelede
3501461
cc100
CC 2018
af
Dankie vir die pragtige artikel!!
3501462
cc100
CC 2018
af
Help kla? · 2 jaar gelede
3501463
cc100
CC 2018
af
Danie · 2 jaar gelede
3501464
cc100
CC 2018
af
Ontvang die daaglikse Gedagte vir die dag en ToekomsVenster in jou e-posbus, gratis!
3501465
cc100
CC 2018
af
Steve Hofmeyr: ‘Laat die wêreld weet wat in SA gebeur’
3501466
cc100
CC 2018
af
Maak jy gebruik van Wikipedia?
3501467
cc100
CC 2018
af
Ja, ons gebruik Wikipedia in die huis vir die kinders se take
3501468
cc100
CC 2018
af
Nee, ek dink nie dit is ʼn geloofwaardige bron nie.
3501469
cc100
CC 2018
af
Nee, ek kry nooit wat ek soek nie.
3501470
cc100
CC 2018
af
Ondersteun ons
3501471
cc100
CC 2018
af
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
3501473
cc100
CC 2018
af
Brianna Love videos - Natuurlik! Porn! / Die Bladsy 1
3501474
cc100
CC 2018
af
6 jaar gelede
3501475
cc100
CC 2018
af
2 Vroulikes, 1 Man
3501476
cc100
CC 2018
af
2 Mans, 1 Vroulik
3501477
cc100
CC 2018
af
Self Gemaak
3501478
cc100
CC 2018
af
Vroulike Oorheersing
3501479
cc100
CC 2018
af
Ons het geen verbinding met hierdie werf en aanvaar geen verantwoordelikheid vir skakels op die werf nie! Geen deel van die webwerf mag gekopieer word sonder on toestemming nie! Alle modelle is ouer as 18!
3501480
cc100
CC 2018
af
Verwyder Inhoud
3501482
cc100
CC 2018
af
As jy wonder hoe ek voel
3501483
cc100
CC 2018
af
Want ek sê dit nie genoeg nie
3501484
cc100
CC 2018
af
Maar nie wat hy bedoel nie
3501485
cc100
CC 2018
af
Dan kyk ek net na jou
3501486
cc100
CC 2018
af
Jy wat my regop hou
3501487
cc100
CC 2018
af
En ek sien wat jy werd is
3501488
cc100
CC 2018
af
Daar is soveel wat ek wil sê
3501489
cc100
CC 2018
af
Wat ek nie altyd wys nie
3501490
cc100
CC 2018
af
Wat ek nie kan beskryf nie
3501491
cc100
CC 2018
af
Dan kyk ek in jou oë
3501492
cc100
CC 2018
af
Dis jy wat in my glo
3501493
cc100
CC 2018
af
En ek weet wat jy werd is…
3501494
cc100
CC 2018
af
Wat woorde nie sê nie
3501495
cc100
CC 2018
af
Wat die wêreld nie het nie
3501496
cc100
CC 2018
af
Wat die oog nie kan sien nie
3501497
cc100
CC 2018
af
En jy nie altyd voel nie
3501498
cc100
CC 2018
af
Meer as dit alles kry ek by jou
3501499
cc100
CC 2018
af
En ek dit nie verstaan nie, is jy my regterhand
3501500
cc100
CC 2018
af
jy wat my staande hou
3501501
cc100
CC 2018
af
En ek gaan op my knieë elke dag
3501502
cc100
CC 2018
af
Ek sê dankie vir als wat jy is
3501503
cc100
CC 2018
af
Se jys nie lief vir my 3:25
3501505
cc100
CC 2018
af
Forex aanwysers sagteware gratis aflaai
3501506
cc100
CC 2018
af
Die doel van RoboForex is om kwaliteit dienste te lewer aan die internasionale Forex valuta mark. Skakel Suid- Afrikaanse Rand te Euros forex tariewe Britse sterling teenoor die euro - Exchange Dollar ZAR forex voor Is forex belasbaar in die Verenigde Koninkryk kan jy regtig geld maak handelsbande.
3501507
cc100
CC 2018
af
Die forex mark is die grootste, mees likiede mark in die wêreld met ' n gemiddelde daaglikse handel volume oorskry. Why doen ons dit doen business.
3501508
cc100
CC 2018
af
Trading strategieë pdf gegee gratis aan almal wat Forex Tester koop. Tweede binêre En forex tariewe sal dit nader om te help.
3501509
cc100
CC 2018
af
P> Forex Trading FXCM ' n leidende forex makelaar Wat is Forex Forex is die mark waar al die wêrelde geldeenhede handel. Dit lyk onwaarskynlik dat die Fed in werklikheid tariewe sal.
3501510
cc100
CC 2018
af
Dit verduidelik hoe KWB geld vir CFD' s en sluit ' n paar voorbeelde te illustreer die KWB posisie. Tegniese ontleding, nuus, Live Forex Nuus, Live forex tariewe, Forex Nuus onpee- Dollar, Forex Tariewe, Currency Converter, Geld Futures Trading, buitelandse valuta Dienste, en Forex Jy kan die analise op ' n daaglikse basis met voorspellings vir die globale daaglikse tendens vind.
3501511
cc100
CC 2018
af
10 Julie - Nina stelsel is ' n handel strategie / stelsel wat ontwikkel is om handel te dryf in die forex mark. Jou buitelandse valuta forex is beskikbaar vir kommoditeit bedrog.
3501512
cc100
CC 2018
af
Hoe om geld te verdien by die huis deur forex. 10/ 20/ · Forex Trading Nuus, Forex Tariewe, Forex Onderwys, Ekonomiese Kalender, Trader wedstryde, FxTrader Forum FOREX: Forum aanlyn forex.
3501513
cc100
CC 2018
af
Bewegende Gemiddelde Function Matlab Impozit PE tranzactii forex Impozit PE tranzactii forex Ek wens ek kon opsies drupal 7 mense in my lewe wat prys opsies modelle wat dit is wat ek gaan deur en impozit PE tranzactii forex is dit sy gaan deur en hoekom sy doen wat sy doen. Die ontplof gewildheid van aanlyn forex is weerspieël deur ' n groot hoeveelheid van die boeke oor die onderwerp elke jaar gepubliseer. Aanlyn Kursusse Op Quickbooks.
3501514
cc100
CC 2018
af
Hou lees vermindering van belasting op buitelandse valuta winste Vraag: Hallo, ek woon in die Verenigde Koninkryk en ek aktief handel die termynmark en die Forex mark met 1 of 2 ambagte per dag en maak ongeveer VSA 100, 000 per maand. Forex Nuus Risiko Disclaimer: DailyForex sal nie aanspreeklik wees vir enige verlies of skade as gevolg van vertroue gehou op die inligting vervat in hierdie webwerf, insluitend nuus, ontleding, handel seine en Forex makelaar resensies inligting.
3501515
cc100
CC 2018
af
Baie mense het gepraat oor ' die heilige graal van forex strategieë ' n daaglikse grafiek. Wednesday, 30 August.
3501517
cc100
CC 2018
af
Muhammad Jamal is n lewensredder. Hy is baie hulpvaardig en defnitief n kenner in die veld. Hy laat jou baie gemaklik voel en niks is te veel moeite vir hom nie. Ek kan Grad Mentor... go through a lot more graag aanbeveel dit is defnitief die moeite werd! Baie dankie Muhammad jy is my held! read through a lot less
3501519
cc100
CC 2018
af
Die Grondkwessie sal bly – met of sonder die ANC
3501520
cc100
CC 2018
af
Boek van die maand
3501521
cc100
CC 2018
af
Gedagte vir die dag: Gewer, Bewaarder
3501522
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501523
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501524
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501525
cc100
CC 2018
af
Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501526
cc100
CC 2018
af
Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
3501527
cc100
CC 2018
af
Met die afsterwe van ’n familielid erf jong dominee Frans Ferreira ’n ou haelgeweer. Hy kry dit geroes en erg verwaarloos, en na ’n rukkie se kopkrap onthou hy van die diaken wat so knap met sy hande was.
3501528
cc100
CC 2018
af
So gebeur dit dat die diaken die ou geweer restoureer. Een Sondag, net voor kerk, kom meld die diaken aan dat hy klaar is met die haelgeweer, en dat dit in sy kattebak is. Ds. Ferreira is te nuuskierig om tot na die diens te wag, en saam gaan loer hulle. Wat die dominee sien, is ’n pragtige, glansende geweer. Tyd vir kyk is daar egter nie, en hy prop die geweer onder sy toga in, en lei die kerkraad die kerk in. Hy kan die gemeente nie gou genoeg aan ’n gesang help nie, en sak agter die preekstoel in om die blink skietding behoorlik te bekyk. Hy maak die ding oop, en weer toe, en korrel oral heen.
3501529
cc100
CC 2018
af
Die bleekgeskrikte dominee kom regop agter die preekstoel, skietding steeds in die hand. Hy sien hoe die gemeente gelyk by die deur probeer uitkom, en skrum dat die Spingbokke nie sou kon kers vashou nie.
3501530
cc100
CC 2018
af
Heel agter skrum ’n jong knapie saam met sy pa. Hy kyk ’n slag om en sien hoe die verdwaasde dominee die geweer oopmaak so asof om te kyk of dit dan werklik gelaai was.
3501531
cc100
CC 2018
af
Pa Jan het ook die wonderlikste domineestories uit sy wêreld, die Noordweste, vertel. Destyds was huisbesoek doen ’n gegewe, maar nie almal wis watter ontbering dit soms vir die dominee was nie. Want daai mense is gasvry, en naas die skaapboud, pampoen of wat ook al, kry die dominee koffie. Maak nie saak hoe warm nie, en in daai wêreld kon dit selfs voor aardverwarming goed warm word.
3501532
cc100
CC 2018
af
Ds. van der Merwe het dan ook natgesweet in sy pak by ’n opstal, sy soveelste van die dag, opgedaag. Die weduwee Malan was baie bly om die dominee te sien, en skaars het sy gegroet, toe sê sy: “Ai, en dominees is seker lekker dors van die ry. Ek skink gou vir ons elk ’n heerlike kommetjie gat.” Die dominee se kiewe trek skoon saam, meer hy sê niks.
3501533
cc100
CC 2018
af
Dis toe sommer ’n behoorlike “kommetjie” waarin die koffie is. Die tante onthou sy het lekker “beskuide” gebak, en die dominee sien sy kans. Skaars is die tante uit die voorhuis uit, maak die dominee die venster oop, en skiet die koffie uit.
3501534
cc100
CC 2018
af
En daar staan die dominee met net die oortjie in die hand!
3501535
cc100
CC 2018
af
In Kimberley was dit dié dag doop. Die dopeling se ouboet, ’n knapie met ’n borselkop, moet heel voor in die kerk sit.
3501536
cc100
CC 2018
af
Die vorige dag was daar ’n troue in die kerk, en ’n groot ruiker staan voor die preekstoel. Maar die ruiker trek bye, en nie lank nie piets een die knaap reg bo-op sy kop.
3501537
cc100
CC 2018
af
Meer oor die skrywer: Herman Toerien
3501538
cc100
CC 2018
af
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
3501539
cc100
CC 2018
af
Maak 'n bydrae
3501540
cc100
CC 2018
af
Verbruikersrubriek: Alles wat jy wil weet oor kredietburo’s
3501541
cc100
CC 2018
af
Ons soek nog meer storietjies van Heman Toerien wat so lekker lees na al die moord en doodslagnuus wat ons daagliks kry. Dankie.
3501542
cc100
CC 2018
af
Boek asseblief · 11 maande gelede
3501543
cc100
CC 2018
af
Herman, bewaar asseblief vir ons en die nageslag hierdie stories in boekformaat.
3501544
cc100
CC 2018
af
Baie dankie Oom Herman . Dit was nou die regte kerrie vir hierdie koue dag!
3501545
cc100
CC 2018
af
Ondersteun ons
3501546
cc100
CC 2018
af
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
3501548
cc100
CC 2018
af
3 jaar gelede
3501549
cc100
CC 2018
af
Oraal Driesaam Bj 2 Vroulikes, 1 Man
3501551
cc100
CC 2018
af
Willim antwoord 'n paar van die WAT Podcast-luisteraars se vrae voor hy 'n break vat van die show.
3501552
cc100
CC 2018
af
Willem Samuel het sy eerste comic in Bitterkomix gepubliseer toe hy 20 jaar oud was voor hy sy kunsgraad voltooi het onder die leiding van Anton Kannemeyer. Hy was vir 'n geruime tyd die Art Director by Supa Strikas en daarna London toe waar hy begin skryf en teken het aan sy grafiese roman Mengelmoes. Hy’t ook die heruitgawe van die legendariese Swart Kat-reeks ge-illustreer. Sy band Skree Alleen het onlangs ’n EP – Langafstand – uitgereik en op die 6de Maart 2018 kan jy die opening van sy uitstalling gaan kyk en luister by die Woordfees op Stellenbosch: Skree Alleen is ’n stilgebore, vroeë naughties punk band wat dié multi-dissiplinêre kunstenaar her-animeer deur ‘n samevlegting van installasie, musiek en animasie. Die lirieke is die katalisator vir ‘n singende uitstalling wat die besoeker ‘n anderwêreldse ervaring van musiek en digkuns gee en heelweek ervaar kan word. Skree Alleen tree eksklusief op tydens die openingsgeleentheid.
3501553
cc100
CC 2018
af
Wikus de Wet en Jaco van der Merwe is ook tans besig met 'n crowdfund campaign en hulle benodig jou ondersteuning om die eerste 250 uitgawes van hulle fotogedigteboek - "WAT BINNE IS" - te druk en versprei.
3501554
cc100
CC 2018
af
Jack Parow is ’n rapper. Hy kom kuier in die garage en gesels oor sy kinderdae, sy eerste jobs, sy nuwe album, sy vorige albums, sy collaborations, sy tv-shows, hoe om goeie PR-damage control te doen en wat se invloed brands het op die musiekbedryf. Geborg deur Evolver Signs and Graphics.
3501555
cc100
CC 2018
af
Francois van As is ’n Kaapse komediant wat sy kitaar en song writing skills gebruik om mense te laat lag. Hy kom kuier in die garage om te gesels oor sy kinderdae op Bredasdorp, wat alles daar by Spar gebeur het, sy eerste band Plofmot, hoe hy die redakteur van die skoolkoerant geword het en die dae toe hy Kunskafee (wat toe later The Rabbit Hole geword het) in Durbanville besit het. In 2016 wen hy die Comedy Central Africa Grab the Mic toekenning, so hy gesels ook die verhouding tussen musiek en komedie.
3501556
cc100
CC 2018
af
Le Roi Nel was die hoofsanger en kitaarspeler in Foto Na Dans en Gerdus Oosthuizen was die kitaarspeler en tweede sanger in New Holland, twee baie populêre rock bands uit Bellville. Le Roi en Gerdus kom kuier al die pad van Duitsland af om te gesels oor hulle nuwe band Sons Of Settlers, hoe dit is om musiek te maak in Duitsland en wat alles in die dae van New Holland en Foto Na Dans gebeur het.
3501557
cc100
CC 2018
af
Voor Henré Pretorius agter die kameras kon werk by sy eie produksiehuis Admit One Media, moes hy eers sy tande slyp as akteur (Backstage, 7de Laan, Getroud Met Rugby) en TV-aanbieder (JIP, Studio 1, Smelt, Zing). Henré kom kuier in die garage om te gesels wat alles agter die skerms gebeur het gedurende sy dae by KykNET en MK en oor sy verhouding met sy broer Herman Pretorius wat in 2009 sy stryd teen kanker verloor het.
3501558
cc100
CC 2018
af
Stéfan Burger is ’n sanger, liedjieskrywer en kliniese sielkundige by die Jimmie Roosskool net buitekant Dewetsdorp. Stéfan is ’n passievolle liefhebber van plaaslike musiek en na ’n konsert van Riku Lätti het hy onlangs besluit om self die kitaar op te tel en te begin songs skryf en toe sommer ook ’n album op te neem. Stéfan was ook deel van die Swart Hond-konsert in Jacobsbaai wat Dana Snyman Saterdag gehou het vir sy geliefde Anette Roberts met wie hy op die dag sou trou. Willim en Stéfan gesels oor dit alles en nog meer.
3501559
cc100
CC 2018
af
Sarah Theron is ’n bekroonde sangeres en ’n bekende aktrise met ’n intimiderende body of work agter haar naam. Sy kom kuier in die garage en gesels oor haar kinderdae in die Kaap, haar drama-studies op Stellenbosch en Pretoria, ouerskap, haar eerste musiekproduksies en haar rol as Baby Botha in Egoli – Plek van Goud. Ons gesels ook oor meeste van haar albums en die ups and downs van die musiekbedryf.
3501560
cc100
CC 2018
af
Janie Bay is ’n singer-songwriter van die Kaap wat nou in Pretoria woon. Sy’t onlangs haar major-label debut album, ‘Miscellany’, gedrop en dus was dit ’n goeie tyd vir Janie om in die garage te kom kuier. Sy gesels oor haar skooldae, haar musikale verhouding met haar broer Theunis Cilliers, die begin van Janie and The Beard, die dae op J-Bay, die cold-turkey move Pretoria toe, haar collaborations, die #MeToo movement en nog vele meer.